melk
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| melk |
Uitspraak:
- IPA: [mɛɫk]
Met Arabiese letters:
- مَِلْكْ
Betekenisse:
- Wit vloeistif wat deur die borste van vroue en die uiers van soogdiere afgeskei word en waarmee hulle hul kleintjies voed.
- Wit, melkkleurige sap van sekere plante en vrugte.
Vertalings
Afrikaans (af)
Selfstandige werkwoord
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | melk |
| Verlede Tyd | ek | het gemelk |
| Verdere vervoegings: melk (vervoeging) | ||
Oorganklik
Uitspraak:
- IPA: teenwoordige tyd: [mɛɫk]; verlede tyd: [χəˈmɛɫk]
Met Arabiese letters:
- teenwoordige tyd: مَِلْكْ ; verlede tyd: خِمَِلْكْ
Betekenisse:
- Melk uit die uier van 'n dier druk.
Vertalings
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoord
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | melk | |
| Genitief (verouder) |
melk | |
| Datief (verouder) |
melk | |
| Akkusatief (verouder) |
melk | |
| Verkleinwoord |
Vroulik
Uitspraak:
- IPA: [mɛɫk]