skietlood

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Spring na: navigasie, soek

Inhoud

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  skietlood     skietlode  

Open book 01.png Selfstandige naamwoord


Nuvola apps edu languages.png Uitspraak:

IPA: [ˈskitluə̯t], meervoud: [ˈskitluə̯də]


Write.svg Met Arabiese letters:

سْكِیتْلُوَدْ, meervoud: سْكِیتْلُوَدِی


Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse:

  1. skietlood; 'n Gewoonlik kegelvormige loodgewiggie wat aan 'n lyn vasgemaak word om die vertikale rigting aan te dui. Word onder andere deur bouers gebruik om te verseker dat mure presies loodreg ten opsigte van die grond is. Loodreg op waterpas.
  2. Tou waaraan 'n gewig hang om die diepte van water te bepaal.


Nuvola apps noatun.png Sinonieme:

  1. paslood
  2. dieplood


Gnome-globe.svg Vertalings

Duits: 1,2 Senklot o; 1 Bleilot, Lot; 2 Tieflot, Senkblei
Engels: 1, 2 plummet, plumb; 2 sounding-lead
Esperanto: vertikalilo
Frans: fil à plomb
Nederlands: schietlood o
Portugees: prumo
Spaans: plomada v
Persoonlike gereedskap
Ander tale