slang
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slang | slange |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- سْلَڠْ , meervoud: سْلَڠِی
Betekenisse:
- 1. Langlywige, skubagtige, pootlose reptiel behorende tot die onderorde Ophidia.
- 2. Buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slang | |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [slæŋ]
Met Arabiese letters:
- سْلَڠْ
Betekenisse:
- Opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Wisselvorme:
Sinonieme:
Vertalings
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | slang | |
| Genitief |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: Suid-Afrikaans:, Brits:, Amerikaans: [slæŋ]
Betekenisse:
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | slang | slangen |
| Genitief (verouder) |
slang | slangen |
| slang | slangen | |
| Akkusatief (verouder) |
slang | slangen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Slang, 'n langlywige, skubagtige, pootlose reptiel behorende tot die onderorde Ophidia.
- Slang, 'n buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | slang | |
| Genitief (verouder) |
slangs | |
| slang(e) | ||
| Akkusatief (verouder) |
slang | |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [slɛŋ]
Betekenisse:
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.
Sweeds (sv)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | slang | slangen | slangar | slangarna |
| Genitief | slangs | slangens | slangars | slangarnas |
Selfstandige naamwoord
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Slang, 'n buigsame pyp of buis van rubber of 'n ander stof.
Sweeds (sv)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|---|
| Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
| Nominatief | slang | slangen | ||
| Genitief | slangs | slangens | ||
Selfstandige naamwoord
Gemeenslagtig
Uitspraak:
Betekenisse:
- Slang, opsetlik informele taalgebruik gebonde aan bepaalde sosiale stand of beroep.