Esra
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Esra | Esras |
Uitspraak
- Hulp:IPA: ['ɛs.ra]
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Die vyftiende boek van die Bybel.
Voorbeeldsinne
- Esra handel oor die herbou van die tempel deur die ballinge wat saam met Serubbabel teruggekom het, en die herstel van die tempeldiens.
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Esra | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Esra.