Hooglied
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Hooglied | — |
- Hoog•lied
- IPA: [huə̯'glid]
- Die 22ste boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is.
- Hooglied bevat 'n versameling liefdesliedere waarin die man en vrou mekaar se aantreklikheid en hulle liefde en hartsog vir mekaar besing.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hooglied.