Psalms
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Psalms | — |
- Uit Grieks: Psalmoi, Ψαλμοί; Hebreeus: Tehilim, תהילים.
- Hulp:IPA: [pə.ˈsɑ.ləms]
-
(lêer)
- 'n Boek in die Hebreeuse Bybel (die Tanakh of die Ou Testament).
- Die boek Psalms is 'n versameling liedere wat oor 'n lang tydperk ontstaan het en in die godsdiens van Israel gebruik is.
| Vertalings: Psalms | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Psalms.