Rut
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Rut | Rute |
Uitspraak
- IPA: [ʀut]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Rut is die agste boek van die Hebreeuse Bybel.
Voorbeeldsinne
- Rut vertel hoe 'n ou gebruik, dié van losser, in die vroeë geskiedenis van Israel toegepas is (om weduwees en weeskinders onder sorg te neem).
Holonieme
Vertalings
Vertalings: Rut | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Rut.