Uighur
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord |
---|
Uighur |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə]
- Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ]
- 1. Oeigoers, van, betreffende die Middeleeuse Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
- 2. Oeigoers, van, betreffende die Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- 3. Oeigoers, betreffende die Oeigoerse of Siberiese taalgroep.
- 4. Oeigoers, betreffende die Karloekse taalgroep.
- 5. Oeigoers, betreffende die Oeigoerse alfabet.
- 1. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric
- 2. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Modern Uigur, Neo-Uigur
- 3. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Siberian, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Northeastern Turkic
- 4. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Karluk, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Southeastern Turkic
- 5. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Uighur | Uighurs, Uighur |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə], meervoud: [ˈwiːgʊəz, ˈwiːgʊə]
- Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ], meervoud: [ˈwiːgʊɹz, ˈwiːgʊɹ]
- 1. Oeigoer, lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië; Oeigoerse, vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
- 2. Oeigoer, lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoner, burger van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer); Oeigoerse, vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- 3. Oeigoer, lid van die Siberiese taalgroep; Oeigoerse, vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
- 4. Oeigoer, lid van die Karloekse taalgroep; Oeigoerse, vroulike lid van die Karloekse taalgroep.
- 1. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric
- 2. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Modern Uigur, Neo-Uigur
- 3. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Siberian, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Northeastern Turkic
- 4. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Karluk, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Southeastern Turkic
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Uighur |
- IPA:
- Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə]
- Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ]
- 1. Oeigoers, 'n Siberiese Turktaal.
- 2. Oeigoers, 'n Karloekse Turktaal.
- 3. Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Chakassies, Jakoeties, Karagassies, Noord-Altaïes, Sjories, Tsjoelims en Toewiens bevat.
- 4. Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Oeigoers en Oesbeeks bevat.