Oeigoers
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Oeigoers |
| Attributief | Oeigoerse |
| Partitief | Oeigoers |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ujˈχuːrs], attributief: [ujˈχuːrsə], partitief: [ujˈχuːrs]
- اُویْغُورْسْ , attributief: اُویْغُورْسِی , partitief: اُویْغُورْسْ
- 1. Van, betreffende die Middeleeuse Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
- 2. Van, betreffende die Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- 3. Betreffende die Oeigoerse of Siberiese taalgroep.
- 4. Betreffende die Karloekse taalgroep.
- 5. Betreffende die Oeigoerse alfabet.
| Vertalings: Oeigoers | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Oeigoers |
- 1. 'n Siberiese Turktaal wat die skryftaal was van die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
- 2.(taal) 'n Karloekse Turktaal met ongeveer 7,6 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van die outonome gebied Sindjiang Oeigoer (Xinjiang Uyghur).
- 3. 'n Turkse taalgroep wat Chakassies, Jakoeties, Karagassies, Noord-Altaïes, Sjories, Tsjoelims en Toewiens bevat.
- 4. 'n Turkse taalgroep wat Oeigoers en Oesbeeks bevat.
- (Nieu-Oeigoers:)
- ISO 639-1: ug
- ISO/DIS 639-3: uig
- SIL: UIG
| Vertalings: Oeigoers | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oeigoers.
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Onverboë | Oeigoers |
| Verboë | Oeigoerse (Vlaams voor klinkers en "h":) Oeigoersen |
| Partitief | Oeigoers' |
| Verdere verbuigings: Oeigoers (verbuiging) | |
- Oeigoers, van, betreffende die Middeleeuse Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
- Oeigoers, van, betreffende die Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
- Oeigoers, betreffende die Oeigoerse of Siberiese taalgroep.
- Oeigoers, betreffende die Karloekse taalgroep.
- Oeigoers, betreffende die Oeigoerse alfabet.
- Oejgoers, Oudoeigoers, Oudoejgoers
- Oejgoers, Nieuw-Oeigoers, Nieuw-Oejgoers
- Oejgoers, Siberisch, Oost-Turks, Noordoost-Turks, Oeigoers-Ogoezisch, Oejgoers-Ogoezisch
- Oejgoers, Karloeks, Oost-Turks, Zuidoost-Turks
- Oejgoers
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | Oeigoers o | |
| Verouderde vorme | ||
| Genitief | Oeigoers' | |
| Datief | Oeigoers(e) | |
- Oeigoersch
- IPA:
- Nederlands: [ujˈγ̊uːrs]
- Belgies: [ujˈɕuːʀs]
- Oeigoers, 'n Siberiese Turktaal wat die skryftaal was van die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
- Oeigoers, 'n Karloekse Turktaal met ongeveer 7,6 miljoen sprekers; een van die amptelike tale van die outonome gebied Sindjiang Oeigoer (Xinjiang Uyghur).
- Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Chakassies, Jakoeties, Karagassies, Noord-Altaïes, Sjories, Tsjoelims en Toewiens bevat.
- Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Oeigoers en Oesbeeks bevat.