Gaan na inhoud

Uigur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Uigur
IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ]
1. Oeigoers, van, betreffende die Middeleeuse Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Middeleeuse Oeigoerse Ryk (744-840).
2. Oeigoers, van, betreffende die Oeigoere; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
3. Oeigoers, betreffende die Oeigoerse of Siberiese taalgroep.
4. Oeigoers, betreffende die Karloekse taalgroep.
5. Oeigoers, betreffende die Oeigoerse alfabet.
Uygur, Uighur, Uyghur

    Sinonieme

1. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric
2. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Modern Uigur, Neo-Uigur
3. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Siberian, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Northeastern Turkic
4. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Karluk, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Southeastern Turkic
5. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Uigur Uigurs, Uigur
IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə], meervoud: [ˈwiːgʊəz, ˈwiːgʊə]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ], meervoud: [ˈwiːgʊɹz, ˈwiːgʊɹ]
1. Oeigoer, lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië; Oeigoerse, vroulike lid van 'n Middeleeuse Siberiese volk in Midde-Asië.
2. Oeigoer, lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoner, burger van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer); Oeigoerse, vroulike lid van 'n Karloekse volk in Sjina; inwoonster, burgeres van Oeigoeristan (Sindjiang Oeigoer).
3. Oeigoer, lid van die Siberiese taalgroep; Oeigoerse, vroulike lid van die Siberiese taalgroep.
4. Oeigoer, lid van die Karloekse taalgroep; Oeigoerse, vroulike lid van die Karloekse taalgroep.
Uygur, Uighur, Uyghur

    Sinonieme

1. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric
2. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Modern Uigur, Neo-Uigur
3. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Siberian, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Northeastern Turkic
4. Uigurian, Uighurian, Uiguric, Uighuric, Karluk, Eastern Turki, East Turki, Eastern Turkic, Southeastern Turkic

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord Uigur
IPA:
Suid-Afrikaans:, Brits: [ˈwiːgʊə]
Amerikaans: [ˈwiːgʊɹ]
1. Oeigoers, 'n Siberiese Turktaal.
2. Oeigoers, 'n Karloekse Turktaal.
3. Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Chakassies, Jakoeties, Karagassies, Noord-Altaïes, Sjories, Tsjoelims en Toewiens bevat.
4. Oeigoers, 'n Turkse taalgroep wat Oeigoers en Oesbeeks bevat.