Wes-Opperduits
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Wes-Opperduits |
| Attributief | Wes-Opperduitse |
| Partitief | Wes-Opperduits |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ˈvesˌopərdœʏ̯ts], attributief: [ˈvesˌopərdœʏ̯tsə], partitief: [ˈvesˌopərdœʏ̯ts]
- ڤَِسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسْ , attributief: ڤَِسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسِی , partitief: ڤَِسْ-اَُوپِرْدَُیْتْسْ
- Van, betreffende die Wes-Opperduitse dialekte.
| Vertalings: Wes-Opperduits | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Wes-Opperduits |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Wes-Opperduits word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Wes-Opperduitse dialekte van Switserland word Switserduits genoem.
| Vertalings: Wes-Opperduits | |||
|---|---|---|---|
| |||