Alamannies
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | |
|---|---|
| Predikatief | Alamannies |
| Attributief | Alamanniese |
| Partitief | Alamannies |
| Gesubstantiveer | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| Intensiewe vorm | |
- IPA: [ɑlɑˈmɑnis], attributief: [ɑlɑˈmɑnisə], partitief: [ɑlɑˈmɑnis]
- اَلَمَنِیسْ , attributief: اَلَمَنِیسِی , partitief: اَلَمَنِیسْ
- Van, betreffende die Alamanniese dialekte.
| Vertalings: Alamannies | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Alamannies |
- 'n Groep dialekte van die Opperduitse tak. Alamannies word in volgende subgroepe verdeel: Swabies, Nederalemannies, Hoogalemannies en Hoogste-Alemannies. Die Alamanniese dialekte van Switserland word Switserduits genoem.
| Vertalings: Alamannies | |||
|---|---|---|---|
| |||