Wiktionary:Rangtelwoord
Voorkoms
'n Rangtelwoord is 'n is 'n telwoord wat die volgorde of rang aandui. Dit kan bepaald of onbepaald wees.
Bepaalde rangtelwoord:
Onbepaalde rangtelwoord:
Afkorting
[wysig]Rangtelwoorde kan afgekort word deur -de, -ste of -e na die syfer te skryf.
Dertigste, as voorbeeld, kan as 30ste of 30e afgekort word.
Bepaling van -de/-ste
[wysig]Algoritme om te bepaal of die rangtelwoord met 'n -de of -ste moet eindig:
Vir 'n hooftelwoord g:
- As g=1 of g=8 of g>=20, gebruik -ste
- Andersinds, gebruik -de