negentigste
Voorkoms
-
(lêer)
| Telwoord |
|---|
| negentigste |
- Rangtelwoord van negentig.
- Sy het negentigste in die wedloop geëindig.
- 90ste of 90e
| Vertalings: negentigste | |||
|---|---|---|---|
- Hulp:IPA: ['neɣəntəχstə]
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | negentigste | negentigsten |
- Die negentigste deel
- Onsydig, telbaar