tiende
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- tien•de
Telwoord |
---|
tiende |
Telwoord
Betekenisse
- Rangtelwoord van tien.
Voorbeeldsinne
- Sy het tiende in die wedloop geëindig.
- Ek vas twee keer in die week en ek gee 'n tiende van my hele inkomste.[1]
Afkorting
- 10de of 10e
Vertalings
Vertalings: tiende | |||
---|---|---|---|
Verwysings
- ↑ Lukas 18:12