vierhonderdste
Afrikaans (af)
Telwoord
Telwoord |
---|
vierhonderdste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van vierhonderd.
Voorbeeldsinne
- Sy het vierhonderdste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 400ste of 400e
Vertalings
Vertalings: vierhonderdste | |||
---|---|---|---|