sewe-en-dertigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- se•we•en•der•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
sewe-en-dertigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van sewe-en-dertig.
Voorbeeldsinne
- Sy het sewe-en-dertigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 37ste of 37e
Vertalings
Vertalings: sewe-en-dertigste | |||
---|---|---|---|