vyftigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- vyf•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
vyftigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van vyftig.
Voorbeeldsinne
- Sy het vyftigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 50ste of 50e
Vertalings
Vertalings: vyftigste | |||
---|---|---|---|