nege-en-sestigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- ne•ge•en•ses•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
nege-en-sestigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van nege-en-sestig.
Voorbeeldsinne
- Sy het nege-en-sestigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 69ste of 69e
Vertalings
Vertalings: nege-en-sestigste | |||
---|---|---|---|