tweede
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- twee•de
Telwoord
Telwoord |
---|
tweede |
Betekenisse
- Rangtelwoord van twee.
Voorbeeldsinne
- Sy het tweede in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 2de of 2e
Spreekwoorde
- «Tweede kom.»
- Sleg verloor.
Vertalings
Vertalings: tweede | |||
---|---|---|---|