agtste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- agt•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
agtste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van agt.
Voorbeeldsinne
- Sy het agtste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 8ste of 8e
Vertalings
Vertalings: agtste | |||
---|---|---|---|