sewe-en-twintigste
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- se•we•en•twin•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
sewe-en-twintigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van sewe-en-twintig.
Voorbeeldsinne
- Sy het sewe-en-twintigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 27ste of 27e
Vertalings
Vertalings: sewe-en-twintigste | |||
---|---|---|---|