twee-en-vyftigste
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Uitspraak
-
(lêer)
Woordafbreking
- twee•en•vyf•tig•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
twee-en-vyftigste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van twee-en-vyftig.
Voorbeeldsinne
- Sy het twee-en-vyftigste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 52ste of 52e
Vertalings
Vertalings: twee-en-vyftigste | |||
---|---|---|---|