miljoenste
Afrikaans (af)
Woordafbreking
- mil•joen•ste
Telwoord
Telwoord |
---|
miljoenste |
Betekenisse
- Rangtelwoord van miljoen.
Voorbeeldsinne
- Sy het miljoenste in die wedloop geëindig.
Afkorting
- 1000000ste of 1000000e
Vertalings
Vertalings: miljoenste | |||
---|---|---|---|