blou
Voorkoms
| #0000ff |
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | blou | blou | blous | |
| Vergrotend | blouer | blouers | ||
| Oortreffend | blouste | |||
-
(lêer)
- (kleure) Een van die drie primêre toevoegende kleure wat in die golflengtegebied van nagenoeg 470 nm lê.
- Dit is 'n blou huis.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| blou | bloues |
- (kleure) Een van die drie primêre kleure.
- Uit die blou van onse hemel, uit die diepte van ons see, oor die ewige gebergtes waar die kranse antwoord gee.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor blou.