Gaan na inhoud

boomslang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Boomslang.
Enkelvoud Meervoud
  boomslang     boomslange    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boomslangetjie     boomslangetjies  
boom•slang
  1. (algemeen) 'n Slang wat in 'n boom leef.
  2. (reptiele) op Wikispecies Dispholidus typus, 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara.
Daar is 'n boomslang in die okkerneutboom.
Die volwasse boomslang word omtrent 1,5 m lank.

    Eienskappe

Die Afrikaanse woord is in talle ander tale, onder ander in Engels en Nederlands, opgeneem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: boomslang(en)
Nederlands: boomslang(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boomslang.

de>


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord boomslang v/m boomslangen 
Verkleinwoord boomslangetje boomslangetjes  
  1. Samestelling uit boom en slang.
  2. Leenwoord uit Afrikaans.
Hulp:IPA: ['bom.slɑŋ]
   
(lêer)
boom•slang
  1. 'n Slang wat in bome leef
  2. (reptiele) op Wikispecies Dispholidus typus; boomslang, 'n slang wat behoort tot die op Wikispecies Colubridae uit sub-Sahara Afrika.
1.: «De tweede soort […] de "bothrops viridis", oelar biroe, een groene boomslang, is van andere, volkomen onschadelijke groene boomslangen gemakkelijk te onderscheiden door haar driehoekigen kop. Ook deze slangen zijn zeer gevaarlijk […](1911)[1]»
Die tweede spesie, die Bothrops viridis of oelar biroe [in Maleis] kan van ander, volkome onskadelike groen slange wat in bome leef maklik onderskei word deur sy driehoekige kop. Hierdie slange is ook baie gevaarlik.
2.: «Het mannetje van de boomslang heeft een prachtige groene kleur.»
Die mannetjie van die boomslang het 'n pragtige groen kleur.
  1. Voordrachten over de tropische ziekten van den Oost-Indischen Archipel 1911