Gaan na inhoud

dwaaltuin

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Dwaaltuin.
Enkelvoud Meervoud
  dwaaltuin     dwaaltuine    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  dwaaltuintjie     dwaaltuintjies  
Leenvertaling uit Duits Irrgarten.[1]
IPA: [ˈdʋɑːɫtœʏ̯n, ˈdwɑːɫtœʏ̯n], meervoud: [ˈdʋɑːɫtœʏ̯nə, ˈdwɑːɫtœʏ̯nə]
دْڤالْ تُیْنْ , meervoud: دْڤالْ تُیْنِی
'n Tuin met allerlei gange en kronkelpaaie.
Maar 'n mens kan nie in hiérdie dwaaltuin verdwaal nie.[2]

    Sinonieme

doolhof, labirint

    Vertalings

  Vertalings:    dwaaltuin
Duits: Irrgarten(de), Labyrinth(de)
Engels: maze(en)
Frans: dédale(fr)
Grieks (Dhimotiki): λαβύρινθος(el) (lawirinthos)
Grieks (Katharewoesa): λαβύρινθος(el) (lawirinthos)
Italiaans: labirinto(it)
Katalaans: laberint(ca)
Latyn: labyrinthus(la)
Luxemburgs: Labberänt(lb)
Nederlands: dwaaltuin(nl), doolhof(nl)
Russies: лабиринт(ru) (labirint)
Spaans: laberinto(es), dédalo(es)



Enkelvoud Meervoud
Naamwoord dwaaltuin m dwaaltuinen
IPA:
Nederlands: [ˈdʋaːɫtœʏ̯n], meervoud: [ˈdʋaːɫtœʏ̯nə(n)]
Belgies: [ˈdβaːɫtœə̯n], meervoud: [ˈdβaːɫtœə̯nə(n)]
(verouderd) ongebruikelik Dwaaltuin
«Zoo is er b. v. in het Panopticum – als uwen lezers bekend is – onlangs een tuin met verrassingen aangebracht, ik meen door een Berlijner, althans de naam "dwaaltuin" [Irrgarten] maakt de herkomst voldoende openbaar. Waartoe echter alweêr zulk een Germanisme, terwijl toch de naam "doolhof" hier inheemsch en geijkt is?[1]»
Daar is bv. in die Panopticum – soos dit aan u die lesers bekend is – onlangs 'n tuin met verrassings ingerig, glo deur 'n Berlyner; die naam "dwaaltuin" [Irrgarten] maak mos die herkoms voldoende duidelik. Waarom nogtans weer so 'n germanisme, hoewel tog die naam doolhof hier inheems en geyk is?

    Sinonieme

doolhof