enklawe

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
(Aangestuur vanaf enklave)
C is A se enklawe en B se eksklawe.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  enklawe     enklawes  

Etimologie

Van die Franse werkwoord enclaver ("omring, omsluit").

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Stuk grond wat geheel en al deur buitelandse grondgebied omring word.

    Voorbeeldsinne

Die Koninkryk van Lesotho is 'n enklawe van Suid-Afrika.

    Vertalings

  Vertalings:    enklawe
Bretons: enklozadur(br)
Tsjeggies: enkláva(cs)
Duits: Enklave(de)
Engels: enclave(en)
Estnies: enklaav(et)
Spaans: enclave(es)
Esperanto: enklavo(eo)
Frans: enclave(fr)
Fries (Westerlauwers-): enklave(fy)
Indonesies: enklave(id)
Italiaans: enclave(it)
Litaus: anklavas
Nederlands: enclave(nl)
Japannees: 飛地(ja)
Noors: enklave(no)
Pools: enklawa(pl)
Portugees: enclave(pt)
Russies: анклав(ru)
Slowaaks: enkláva(sk)
Sloweens: enklava(sl)
Fins: enklaavi(fi)
Sweeds: enklav(sv)
Sjinees (Mandaryns): 內飛地(zh)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor enklawe.