enklawe
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| enklawe | enklawes |
- Van die Franse werkwoord enclaver ("omring, omsluit").
- 'n Stuk grond wat geheel en al deur buitelandse grondgebied omring word.
- Die Koninkryk van Lesotho is 'n enklawe van Suid-Afrika.
| Vertalings: enklawe | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor enklawe.