ensiklopedie
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| ensiklopedie | ensiklopedieë |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| ensiklopedietjie | ensiklopedietjies |
- Die term kom van die Griekse woorde εγκύκλιος παιδεία, enkyklios paideia ("in 'n sirkel van onderrig").
-
(lêer)
- en•si•klo•pe•die
- اَِنْسِیكْلُوپِیدِي , meervoud: اَِنْسِیكْلُوپِیدِیِّی
- 'n Geskrewe versameling van menslike kennis.
- Geskrifte met 'n ensiklopediese omvang is al sedert die vroeë menslike geskiedenis saamgestel, maar die term, ensiklopedie, is eers vanaf die 16de eeu gebruik om daarna te verwys.
| Vertalings: ensiklopedie | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor ensiklopedie.