kraai
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kraai | kraaie |
- kraai
- كْرَايْ , meervoud: كْرَایِی
- «So warm dat die kraaie gaap.»
- Snikwarm.
| Vertalings: kraai | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | kraai |
| Verlede Tyd | ek | het gekraai |
| Teenwoordige deelwoord | kraaiend | |
- Die geluid van 'n haan maak.
- [Sy gaan] sit voor die rekenaar en soek met bewende vingers na inligting oor gevalle waar 'n kraaiende haan die oorsaak van groot moeilikheid was. [1]
- «Geen haan sal daarna kraai»
- Jy kan dit gerus doen. Dit sal nie opval nie.
| Vertalings: kraai | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kraai.