nul
Voorkoms
- Van Latyn "nullus", geen.
| Telwoord |
|---|
| nul |
- Die getal 0. Niks. Een minder as een.
- Hy het nul uit tien vir die toets gekry.
| Vertalings: nul | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| nul | nulle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| nulletjie | nulletjies |
- Die syfer 0. Niks.
- Hy is 'n nul op 'n kontrak.
- IPA:
- Nederlands: ['nɵɫ],
,(lêer)
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | nul | nullen |
| Verkleinwoord | nulletje | nulletjes |
- Nul die syfer 0
- 'n onbetekenende persoon
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 3
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Hooftelwoorde in Afrikaans
- Telwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 3
- Woorde in Nederlands
- Hooftelwoorde in Nederlands
- Telwoorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands