twintig
Voorkoms
- Uit Middelnederlands sedert 1236 bekend: tuintech daghen. Gevorm uit die ou manlike vorm van twee: twe(n) en die agtervoegsel -tig wat oorspronklik tiental beteken het.[1]
| Telwoord |
|---|
| twintig |
- Die getal 20. Een meer as negentien en een minder as een-en-twintig.
| Vertalings: twintig | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| twintig | twintigs |
- Die syfer 20.
- IPA:
- Nederlands: ['tʋɪntəx],
,(lêer)
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Hooftelwoorde in Afrikaans
- Telwoorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Hooftelwoorde in Nederlands
- Telwoorde in Nederlands