twee
Voorkoms
Telwoord |
---|
twee |
- Kan ek twee suigstokkies kry?
- Ek speel twee keer per week rugby.
Vertalings: twee | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
twee | twees of tweë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
tweetjie | tweetjies |
- Die syfer 2.
- Die twee is besig om my mal te maak.
- IPA:
- Nederlands: ['tʋe],
,(lêer)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | twee | tweeën |
Verkleinwoord | tweetje | tweetjes |
- Twee: die syfer 2
- «Deze twee is amper leesbaar.»
- Hierdie twee is nouliks leesbaar.