Gaan na inhoud

s'n

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
manlik
3. persoon
vroulik
3. persoon
onsydig
my jou u sy haar dit se
myne joune u s'n syne hare dit s'n
Meervoud
1. persoon 2. persoon
vertroulik
2. persoon
beleef
3. persoon
ons julle, jul u hulle, hul
ons s'n, onse julle s'n u s'n hulle s'n
   
(lêer)
IPA: [sən]
Dui besitting aan.
Hierdie is my broer se kamer en daardie is my suster s’n.

    Eienskappe

Volg 'n selfstandige naamwoord om aan te dui dat dié selfstandige naamwoord die voorheen genoemde voorwerp besit, baie soos Engelse afkappingsteken 's.
S'n word ook gebruik om besitlike voornaamwoorde te maak saam met woorde soos ons (ons s'n), u (u s'n), julle (julle s'n) en hulle (hulle s'n).
se