saai
Voorkoms
- Werkwoord: As Middelnederlands saien bekend sedert 1240. Van Proto-Germaans *sē(j)an-[1]
- Byvoeglike naamwoord: Sedert 1842 in Nederlands bekend; moontlik oordragtelike gebruik van die woord saai wat 'n gekeperde wolstof beteken. Hierdie woord stam van Latyn sagum mv. saga: soldatemantel van wol, wat moontlik van Keltiese oorsprong is.[2]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | saai |
| Verlede Tyd | ek | het gesaai |
- saai
- Saad strooi of plant sodat dit sal ontkiem en groei.
- Uitstrooi; verspreid wees.
- Saai op saadbeddings wat diep nat is, en hou die beddings klam.
- Die mense wat bereid is om te help is maar dun gesaai.
| Vertalings: saai | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | saai | saai, saaie | ||
| Vergrotend | saaier | |||
| Oortreffend | saaiste | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | doodsaai | |||
- Eentonig; vervelend; oninteressant.
- Weg van haar saai bestaan wat slegs opgehelder word deur haar geheime ontmoetings met hom.
| Vertalings: saai | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | saai | |
| Verboë | saaie | |
| Partitief | saais | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | saaier | |
| Verboë | saaiere | |
| Partitief | saaiers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | saaist | |
| Verboë | saaiste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het saaist(e) | |
- Hulp:IPA: [saɪ̭]
-
(lêer)
- «Weg van haar saaie bestaan dat slechts door haar geheime ontmoetingen met hem opgefleurd werd.»
- Weg van haar saai bestaan wat slegs opgehelder word deur haar geheime ontmoetings met hom.