slot
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| slot | slotte |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| slotjie | slotjies |
- Meganisme waarmee 'n afgeslote ruimte met behulp van 'n sleutel oop- en toesluit word.
- Einde; die laaste deel van 'n storie, opstel, fliek, ens.
- Deel van 'n vuurwapen wat gelaai en afgeskiet word.
- 'n Spesifieke posisie in rugby (no. 4 en 5).
- Geen slot, deur of poort kon hom keer nie.
- Die fliek se slot was heeltemal te voorspelbaar.
- Dit goeie etiket om jou geweer se slot tydens jagtogte oop te los, en slegs toe te maak as jy vir 'n skoot aangelê.
- Die slotte vervul 'n belangrike rol met brute stootkrag in die skrums, waar hulle deel van die vaste vyf vorm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor slot.
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | slot o | slote |
| Genitief | slots | slote |
| Datief | slote | sloten |
| Akkusatief | slot | slote |
- 1.: «Daer en was slot noch dore so goet:
Noch poerte diene wederstoet.[2]»- Daar was geen slot of deur of poort
wat goed genoeg was om hom te weerstaan nie.
- Daar was geen slot of deur of poort