soldeersel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| soldeersel | soldeersels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| soldeerseltjie | soldeerseltjies |
- sol•deer•sel
- (tegniek) Metaalmengsel wat maklik smelt om metaaloppervlaktes deur stolling aan mekaar te heg.
- Soldeersel word algemeen gebruik in die maak van juweliersware, ammunisie, elektronika, gebrandskilderde glas, metaal tuinmeubels, asook in loodgieterswerk.
| Vertalings: soldeersel | |||
|---|---|---|---|
| |||
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor soldeersel.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | soldeersel o | soldeersels |
- Hulp:IPA: [sɔɫ.ˈdɪːr.səɫ]
-
(lêer)
- sol•deer•sel
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 10
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Tegniek in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 10
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Tegniek in Nederlands