waterpas
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterpas | waterpasse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waterpassie | waterpassies |
- wa•ter•pas
- (gereedskap) 'n Instrument om te meet of 'n oppervlak loodreg of horisontaal is.
- 'n Waterpas het 'n starre, plat oppervlak en 'n geboë deursigtige buisie, wat op 'n borrel na met 'n gekleurde vloeistof gevul is.
| Vertalings: waterpas | |||
|---|---|---|---|
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | waterpas | — | — |
- Volkome horisontaal of vertikaal (soos met 'n waterpas gemeet).
- Hierdie vloer is nie waterpas nie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterpas.
| Byvoeglike naamwoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | ||
| Onverboë | waterpas | |
| Verboë | waterpasse | |
| Partitief | waterpas | |
| Vergrotend | ||
| Onverboë | waterpasser | |
| Verboë | waterpassere | |
| Partitief | waterpassers | |
| Oortreffend | ||
| Onverboë | waterpast | |
| Verboë | waterpaste | |
| Bywoord | ||
| Oortreffend | het waterpast(e) | |
- Hulp:IPA: [ˈʋa.tər.ˌpɑs]
-
(lêer)
- wa•ter•pas
- Waterpas; volkome horisontaal.
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | waterpas v/m of o | waterpassen |
| Verkleinwoord | waterpasje | waterpasjes |
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van waterpassen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van waterpassen
- gebiedende wys van waterpassen
- 1.: Ik waterpas.
- 2.: Waterpas je?
- 3.: Waterpas!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 8
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Gereedskap in Afrikaans
- Byvoeglike naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 8
- Woorde in Nederlands
- Byvoeglike naamwoorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands
- Gereedskap in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands