Albanese
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Albanese | Albaneses |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- اَلْبَانَِیسِی , meervoud: اَلْبَانَِیسِسْ
Spelling tot 1909:
- Albanése, meervoud: Albanéses
Betekenisse:
- Inwoonster, burgeres van Albanië.
- Vroulike lid van 'n Albanees sprekende bevolking.
Vertalings
Afrikaans (af)
Attributief van ☞ Albanees
Afrikaans (af)
Meervoud van ☞ Albanees
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Albanese | Albanesen |
| Genitief | Albanesen | Albanesen |
| Datief | Albanesen | Albanesen |
| Akkusatief | Albanesen | Albanesen |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Wisselspelling:
- Albaneſe, meervoud: Albaneſen
Met fraktuurletters:
, meervoud: 
Uitspraak:
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [albaˈneːzə], meervoud: [albaˈneːzən]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [albaˈneːzə], meervoud: [albaˈneːzn̩]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [alb̥aˈneːse], meervoud: [alb̥aˈneːsn̩]
- Switserduitse standaardtaal: [alb̥aˈneːzə], meervoud: [alb̥aˈneːzən]
Betekenisse:
- (Verouder:) Albanees, inwoner, burger van Albanië.
- (Verouder:) Albanees, lid van 'n Albanees sprekende bevolking.
Wisselvorm:
Sinonieme:
- (Verouder:) Skipetare
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Albanese | Albanesen |
| Genitief (verouder) |
Albanese | Albanesen |
| Datief (verouder) |
Albanese | Albanesen |
| Akkusatief (verouder) |
Albanese | Albanesen |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
Nederlands (nl)
Attributief van ☞ Albanees

