Moldawies
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | Moldawies | Moldawiese | ||
| Vergrotend | ||||
| Oortreffend | ||||
| Gesubstantiveer | ||||
| Enkelvoud | Meervoud | |||
| Bywoord | ||||
| Oortreffend | {{{9}}} | |||
Uitspraak:
- IPA: [moɫˈdɑːvis], attributief: [moɫˈdɑːvisə]
Met Arabiese letters:
- مَُولْدَاڤِیسْ , attributief: مَُولْدَاڤِیسِی
Betekenisse:
- Van, betreffende die Moldawiërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Moldawië.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Moldawies | - |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [moɫˈdɑːvis]
Met Arabiese letters:
- مَُولْدَاڤِیسْ
Betekenisse:
- Die Moldawiese naam vir Roemeens, 'n Balkanromaanse taal, wat in Moldawië van ongeveer 2,8 miljoen sprekers gepraat word; die amptelike taal van Moldawië.
Sinonieme:
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: mo
- ISO/DIS 639-3: mol