Sloweens
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
- IPA:
- byvoeglik: predikatief: [sluˈviə̯ns], attributief: [sluˈviə̯nsə], partitief: [sluˈviə̯ns]
- gesubstantiveer: [sluˈviə̯nsə], meervoud: [sluˈviə̯nsəs]
- byvoeglik: predikatief: سْلُوڤَِینْسْ , attributief: سْلُوڤَِینْسِی , partitief: سْلُوڤَِینْسْ
- gesubstantiveer: سْلُوڤَِینْسِی , meervoud: سْلُوڤَِینْسِسْ
- byvoeglik: predikatief: Slóweeñs, attributief: Slóweeñse, partitief: Slóweeñs
- gesubstantiveer: Slóweeñse, meervoud: Slóweeñses
- Van, betreffende die Slowene.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Slowenië.
- Van, betreffende die Sloweense taal.
-
- Duits: 1, 2, 3 slowenisch (de), windisch (de)
- Engels: 1, 2, 3 Slovene (en), Slovenian (en)
- Latyns: 1, 2, 3 Slovenicus (la)
- Luxemburgs: 1, 2, 3 slowenesch (lb)
|
|
-
|
- IPA: [sluˈviə̯ns]
- سْلُوڤَِینْسْ
- Slóweeñs
- 'n Suid-Slawiese taal met ongeveer 2 miljoen sprekers; die amptelike taal van Slowenië.
-
- ISO 639-1: sl
- ISO/DIS 639-3: slv
- SIL: SLV
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sloweens