derde naamval
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoordgroep
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| derde naamval | derde naamvalle |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- دَِرْدِی نَامْ فَلْ , meervoud: دَِرْدِی نَامْ فَلِی
Spelling tot 1909:
- dèrde naamfal; meervoud: dèrde naamfalle
Betekenisse:
- Dié vorm van 'n woord in flektierende tale, wat 'n bepaalde funksie, byvoorbeeld dié van die indirekte voorwerp, aandui.
Sinonieme:
Vertalings
|
Nederlands (nl)
Selfstandige naamwoordgroep
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | derde naamval | derde naamvallen |
| Genitief (verouder) |
derden naamvals | derder naamvallen |
| derde naamval | derden naamvallen | |
| Akkusatief (verouder) |
derde naamval | derde naamvallen |
| Verkleinwoord |
Manlik
Uitspraak:
- IPA:
- Nederlands: [ˈdɛrdə ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈdɛrdə ˈnaːmv̊ɑlə(n)]
- Belgies: [ˈdɛʀdə ˈnaːmv̊ɑɫ], meervoud: [ˈdɛʀdə ˈnaːmv̊ɑlə(n)]