keel
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| keel | kele |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| {{{verkleinwoord}}} | {{{verkleinwoord meervoud}}} |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- كَِیلْ , meervoud: كَِیلِی
Betekenisse:
- 1. Voorste uitwendige gedeelte, met die sluk- en asemhalingsorgane daarin.
- 2. Ruimte agter die kleintongetjie tot ongeveer waar die nek ophou.
- 3. Voorwerp wat op 'n keel lyk of daaraan laat dink.
Vertalings
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | keel | kelen |
| Genitief (verouder) |
||
| Datief (verouder) |
||
| Akkusatief (verouder) |
||
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Vroulik
Uitspraak:
- IPA: Nederlands: [ˈkeːɫ], meervoud: [ˈkeːlən, ˈkeːlə]