Herero
Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Inhoud |
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Herero | Herero's |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
Met Arabiese letters:
- هَِرَِرُو , meervoud: هَِرَِرُوسْ
Betekenisse:
- Lid van 'n volk in Namibië en Botswana.
Vertalings
Afrikaans (af)
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Herero |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA: [ɦeˈreːru, ɦəˈreːru]
Met Arabiese letters:
- هَِرَِرُو
Betekenisse:
- 'n Sintoetaal van die sone R met ongeveer 144 duisens sprekers in Namibië en Botswana.
Taalkodes:
-
- ISO 639-1: hz
- ISO/DIS 639-3: her
- SIL: HER
Vertalings
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | Herero(s) |
| Genitief | Herero(s) | Herero(s) |
| Datief | Herero | Herero(s) |
| Akkusatief | Herero | Herero(s) |
Selfstandige naamwoord
Manlik of vroulik
Met fraktuurletters:
, meervoud: 
Uitspraak:
- IPA:
- Standaardtaal tot 1957: [heˈreːro, ˈheːrero], meervoud: meervoud: [heˈreːro(s), ˈheːrero(s)]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [heˈʀeːʀo, ˈheːʀeʀo], meervoud: [heˈʀeːʀo(s), ˈheːreʀo(s)]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [heˈreɐ̯ro, ˈheːrero], meervoud: [heˈreɐ̯ro(s), ˈheːrero(s)]
- Switserduitse standaardtaal: [heˈreːro, ˈheːrero], meervoud: [heˈreːro(s), ˈheːrero(s)]
Betekenisse:
- Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.
Duits (de)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | |
| Genitief | Herero | |
| Datief | Herero | |
| Akkusatief | Herero |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [heˈreːro, ˈheːrero]
Betekenisse:
- Herero, 'n Sintoetaal.
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | Herero, Hereros |
| Genitief | Herero's | Herero's, Hereros' |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [heˈɹeːɹəʊ̯], meervoud: [heˈɹeːɹəʊ̯z]
- Brits: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯, ˈhɛɹəˌɹəʊ̯], meervoud: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯(z), ˈhɛɹəˌɹəʊ̯(z)]
- Amerikaans: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯, ˈhɛɹəˌɹoʊ̯], meervoud: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯(z), ˈhɛɹəˌɹoʊ̯z]
Betekenisse:
- Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.
Engels (en)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | |
| Genitief |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak:
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [heˈɹeːɹəʊ̯]
- Brits: [həˈɹɛə̯ɹəʊ̯, ˈhɛɹəˌɹəʊ̯]
- Amerikaans: [həˈɹɛə̯ɹoʊ̯, ˈhɛɹəˌɹoʊ̯]
Betekenisse:
- Herero, 'n Sintoetaal.
Frans (fr)
| Enkelvoud | Meervoud | ||
|---|---|---|---|
| (sonder lidwoord) | (met lidwoord) | (sonder lidwoord) | (met lidwoord) |
| Herero | le Herero | Hereros | les Hereros |
Selfstandige naamwoord
Manlik
Uitspraak:
- IPA: [eʀeˈʀo], bepaald: [ləʔeʀeˈʀo]; meervoud: [eʀeˈʀo]; (voor klinker:) [eʀeˈʀoz]; bepaald: [leʔeʀeˈʀo], (voor klinker:) [leʔeʀeˈʀoz]
Betekenisse:
- Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | Herero, Herero's |
| Genitief (verouder) |
Herero's | Herero, Herero's |
| Datief (verouder) |
Herero | Herero, Herero's |
| Akkusatief (verouder) |
Herero | Herero, Herero's |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Manlik of vroulik
Uitspraak:
Betekenisse:
- Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.
Nederlands (nl)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | |
| Genitief (verouder) |
Herero's | |
| Datief (verouder) |
Herero | |
| Akkusatief (verouder) |
Herero | |
| Verkleinwoord |
Selfstandige naamwoord
Onsydig
Uitspraak:
- IPA: [heˈreːro]
Betekenisse:
- Herero, 'n Sintoetaal.
Turks (tr)
| Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|---|
| Nominatief | Herero | Hererolar |
| Genitief | Hereronun | Hereroların |
| Datief | Hereroya | Hererolara |
| Akkusatief | Hereroyu | Hereroları |
| Lokatief | Hereroda | Hererolarda |
| Ablatief | Hererodan | Hererolardan |
| Verdere verbuigings: Herero (verbuiging) | ||
Selfstandige naamwoord
Met Arabiese letters:
- هرهرو , meervoud: هرهرولر
Uitspraak:
- IPA: [hɛˈrɛrɔ], genitief: [hɛˈrɛrɔˌnʊn], datief: [hɛˈrɛrɔˌja], akkusatief: [hɛˈrɛrɔˌjʊ], lokatief: [hɛˈrɛrɔˌdɑ], ablatief: [hɛˈrɛrɔˌdɑn]; meervoud: [hɛˈrɛrɔˌɫɑɹ], genitief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɯn], datief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɑ], akkusatief: [hɛˈrɛrɔɫɑˌrɯ], lokatief: [hɛˈrɛrɔɫɑrˌdɑ], ablatief: [hɛˈrɛrɔɫɑrˌdɑn]
Betekenisse:
- Herero, 'n lid van 'n volk in Namibië en Botswana.

