Georgië
Voorkoms
- Onseker. Volgens sommige Middeleeuse bronne kom die naam van sint Joris (George), Georgië se beskermheilige. Latere Europese skrywers meen dit kom van Latyn georgius, wat weer afgelei is van Grieks γεώργιος, "boer".
- Ge∙or∙gi∙ë
- Naam van ’n staat in Oos-Europa, aan die kus van die Swartsee.
- Georgiër, Georgies
Vertalings: Georgië | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Georgië.