Chinese
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Chinese | Chineses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- شِینَِیسِی , meervoud: شِینَِیسِسْ
Spelling tot 1909
- Chinése, meervoud: Chinéses
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van Sjina.
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Chinese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Chinees
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Meervoud van ☞ Chinees
Duits (de)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Chinese m | Chinesen |
Genitief | Chinesen | Chinesen |
Datief | Chinesen | Chinesen |
Akkusatief | Chinesen | Chinesen |
Wisselspelling
- Chineſe
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Sjinees, 'n lid van 'n Sjinees-Tibettaanse volk.
Engels (en)
Byvoeglike naamwoord |
---|
Chinese |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [ˌtʃaːˈniːz], meervoud: [ˌtʃaːˈniːz]
- Brits: [ˌtʃʌɪ̯ˈniːz], meervoud: [ˌtʃʌɪ̯ˈniːz]
- Amerikaans: [ˌtʃaɪ̯ˈniːs], meervoud: [ˌtʃaɪ̯ˈniːs]
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Sjinees, van, betreffende, behorende die Sjinese; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Sjina.
- Sjinees, betreffende die Sjinese alfabet.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Chinese |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- 1. Sinitic
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Chinese | Chinese |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- (verouderd:) Chinaman
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Chinese v | Chinesen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Chinese | Chinesen |
Datief | Chinese | Chinesen |
Spelling tot 1934
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [ʃiˈneːsə, ʃiˈneɪ̯sə], meervoud: [ʃiˈneːsə(n), ʃiˈneɪ̯sə(n)]
- Belgies: [ʃiˈneːsə], meervoud: [ʃiˈneːsə(n)]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Chinees
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 7
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde in Duits
- Selfstandige naamwoorde in Duits
- Woorde in Engels van lengte 7
- Woorde in Engels
- Selfstandige naamwoorde in Engels
- Woorde in Nederlands van lengte 7
- Woorde in Nederlands
- Selfstandige naamwoorde in Nederlands