Montenegryns
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Montenegryns | — |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| — | — |
- Een van die tale wat onder die naam Serwo-Kroaties gegroepeer en in die land Montenegro gepraat word.
| Vertalings: Montenegryns | |||
|---|---|---|---|
|
| ||
| Byvoeglike naamwoord | |||
|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
| Stellend | Montenegryns | Montenegrynse | |
- Van of betreffende Montenegro, die inwoners of die taal wat in dié land gepraat word.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Montenegryns.