Oekraïne
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
![]() | ||
![]() |
Etimologie
- Oorspronklike betekenis "grensland", van Oud-Oos-Slawies ѹкраина: van оу u, "by", + краи, "grens", of край, "land".
Woordafbreking
- Oe∙kra∙ï∙ne
Pleknaam
Betekenisse
- Naam van ’n staat in Oos-Europa; was lank deel van die Russiese Ryk en daarna van die Sowjetunie.
Afgeleide woorde
- Oekraïner, Oekraïens
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: Oekraïne | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oekraïne.