Samuel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| Samuel | Samuels |
- IPA: [sa'mwɛl]
- 1-2 Samuel is die 9de en 10de boeke in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat in die Ou Testament van die Bybel opgeneem is.
- Die Here het vir Samuel gesê: “Hoe lank gaan jy nog oor Saul treur nadat Ek hom as koning oor Israel verwerp het?"[1]
| Vertalings: Samuel | |||
|---|---|---|---|
- ↑ 1 Samuel 16:1